Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word lewe.
Examples
-
Español · Mascota no oficial de Global Voices pierde el ojo izquierdo polski · Nieoficjalna maskotka Global Voices traci lewe oko
Global Voices in English » Global Voices Unofficial Mascot Loses Left Eye 2009
-
Om te misluk is dus nie 'n opsie nie - terwille van hulle wat hulle lewes neergelê het om' n beter lewe vir almal te verseker.
-
Die mense wat grondhervorming probeer vertraag of wil weg wens moet hulle dus maar gereed maak vir 'n vasberade regering wat nie' n duim gaan toegee om sy doelwit vir 'n beter lewe vir almal te verseker nie.
-
Die feite is dat stryd vir politieke mag het miskien geeeinding, maar it was die begin van die stryd om die lewe van alle Suid Afrikaaners, wit en swaart to vebeter.
-
Volgens my mening was ons lewe toe in uiterste gevaar … Ons het hierdie kinders geen rede gegee om ons aan te rand of om ons voertuie te beskadig nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Dit was volgens voorkoms duidelik dat die betrokke bantoevrou op 'n grusame wyse om die lewe gebring was.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die enigste uitweg om lewe en eiendom te beskerm was om waarskuwingsskote in die lug af te vuur.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Hy het deelgeneem aan daardie optog, hy het deelgeneem aan die vernietiging van hierdie gebou, maar hy weet nie eintlik nie, hy het gedink hulle wil net drank kry of wat ook al uit die bottelstoor uit … Ek het van die mense self ondervra wat aan my erken het dat as hulle nie daar deelneem nie, dan word hulle om die lewe gebring of word aangerand.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ons mense weet dat hierdie regering vir hulle omgee en dat hulle veel eerder in vandag se omstandighede wil lewe as om terug te gaan na 'n tyd wanneer meeste van ons mense in onmenslike omstandighede gebly het.
SPEECH DELIVERED BY HON VIOLET MERUTI, ANC MP DURING THE DEBATE ON THE STATE OF THE NATION ADDRESS 2004
-
Kom op die speelveld, word deel van die volkskontrak om Suid-Afrika vir almal 'n beter plek te maak en' n beter lewe te verseker.
SPEECH BY DR MANIE SCHOEMAN DURING A MUNICIPAL PROPERTY RATES BILL DEBATE 2004
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.