Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word skakel.
Examples
-
Ook op hierdie gebied sien ek daarna uit dat die Afrikaanse gemeenskap 'n leidende rol sal speel; dat hulle gesien sal word as' n kragtige skakel in die band van samewerking en naasteliefde wat die nuwe Suid-Afrika werklik nuut sal maak.
-
Vir verder inligting skakel as mnr Johann Wingard by
-
Indien 'n hof bevind dat die proses misbruik word, kan hy die bevele gee wat hy goedvind ten einde die misbruik uit te skakel of verdere misbruik te voorkom, met inbegrip van' n bevel dat uitstel van die verrigtinge geweier word, dat die verhoor sonder regsver - teenwoordiging voortgesit kan word, dat 'n vervolging nie weer ingestel mag word nie, dat' n beskuldigde vrygespreek word, en dat kruisondervraging ingekort word.
-
(e) Die Kommissie het dit oorweeg om statutere erkenning te verleen aan prosedures vir die hou van voorverhoorkonferensies ten einde onnodige vertragings in die afhandeling van verhore uit te skakel.
-
(g) 'n Statutere wysiging word voorgestel om die oorplasing van sake na die streekhof te vergemaklik en duplikasie van pleit - verrigtinge uit te skakel.
-
'n Onmisbare skakel in daardie vennootskap is die sake-gemeenskap
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.