Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word dienste.

Examples

  • Almal van ons wil beter dienste hê in ons skole, klinieke en regeringskantore.

    Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006

  • Korrektiewe dienste word gelewer om misdadigers menswaardig te maak sodat hulle weer in die gemeenskap opgeneem kan word.

    SPEECH BY LJ MODISENYANE DURING THE STATE OF NATION ADDRESS 2004

  • Dit is 'n voorreg en geleentheid vir dienslewering om betrokke te wees, by iets só moeite werd soos gesondheidsorg en mediese dienste vir al ons mense.

    ANC Daily News Briefing 2003

  • Op hierdie manier kon ons dit ook regkry om die lewens van miljoene van ons mense dramaties te verbeter deur basiese dienste, wat voorheen van hulle weerhou is, nou tot hul beskikking te stel.

    Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999

  • Op hierdie manier kon ons dit ook regkry om die lewens van miljoene van ons mense dramaties te verbeter deur basiese dienste, wat voorheen van hulle weerhou is, nou tot hul beskikking te stel.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Dit is slegs wanneer gemeenskappe betrokke raak dat ons demokrasie 'n lewende werklikheid en' n krag vir verandering en omvorming sal word; gemeenskappe wat hul verkose verteenwoordigers tot verantwoording roep; wat hul behoeftes en wense uitspreek; wat hul vorstelle tot verbetering van sake op die tafel le; en wat hul burgerlike verpligting nakom deur hul dienste te betaal.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Of dit nou ten opsigte van ekonomiese beleid is, of die bekamping van misdaad, of die lewering van maatskaplike dienste - in die bree, span ons samelewing saam rondom die beleidsrigtings van die regering.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Of dit nou ten opsigte van ekonomiese beleid is, of die bekamping van misdaad, of die lewering van maatskaplike dienste - in die bree, span ons samelewing saam rondom die beleidsrigtings van die regering.

    NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT A MEETING WITH REPRESENTATIVES OF THE AFRIKAANSE HANDELSINSTITUUT 1997

  • Ek kan volstaan om in hierdie stadium te se dat die hoe koste aan litigasie verbonde, nie geheel en al aan die vlak van die professionele gelde wat deur die regsberoep vir hulle dienste gevra word, toegeskryf kan word nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die ANC kandidate in die plaaslike regeringsverkiesing sal daagliks saamwerk met hul nasionale leiers om te verseker dat dringende aandag gegee word aan die voorsiening van munisipale dienste en om kriminaliteit en geweld doeltreffend deur middel van gemeenskaps-polisiering te bekamp.

    ANC Daily News Briefing 1995

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.