Definitions
from The Century Dictionary.
- noun A fundamental law or constitution in lands settled by the Dutch or under Dutch influences.
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word grondwet.
Examples
-
* Aanvaarding deur die ANC van verstandige formulerings vir die oorblywende sensitiewe bepalings vir die grondwet.
-
Die wyse waarop Cosatu daarin slaag om die ANC af te dreig oor fundamentele bepalings in die grondwet wat tans onderhandel word.
-
Die reklameveldtog wat deur Hunt Lascaris TBWA behartig word, bestaan uit twee fases - 'n kort bekendstellingsfase van die nuwe grondwet onmiddellik na goedkeuring deur die Parlement en van vroeg
-
Geen party-politieke interpretasies van die grondwet word in die veldtog uitgedra nie.
-
Die Regering het 'n reklameveldtog van stapel laat loop om die nuwe onderhandelde grondwet onder alle Suid-Afrikaners bekend te stel.
-
Kwalitatiewe navorsing wat deur die reklame-agentskap gekontrakteer is, het op 'n ontstellende gebrek aan bewustheid en kennis aangaande die nuwe grondwet gedui.
-
Ondanks die intensiewe mediadekking wat aan die staatkundige hervormingsproses verleen is, is die vlak van kennis oor die onder - handelde nuwe grondwet nog uiters beperk.
-
Daar is deurlopend toegesien dat die veldtog streng a-polities en objektief bedryf word en bloot ten doel het om die nuwe grondwet so wyd en bevatlik moontlik aan die bevolking bekend te stel.
-
Januarie tot ongeveer middel Februarie 1994 'n omvattander, deel - nemende fase waarin die kernelemente van die grondwet belig sal word.
-
Elke moontlike geleentheid sal gebruik word om Suid-Afrikaners oor alle fasette van die nuwe grondwet in te lig.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.