Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word litigante.

Examples

  • Sommige litigante verkies om in persoon op te tree, maar die oorgrote meerderheid wat onverteenwoordig is, bevind hulself in daardie posisie weens die feit dat hulle nie vir regshulp of vir in forma pauperis verteenwoordiging kwalifiseer nie en is nie in staat om regsverteenwoordiging te beskostig nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Dit is vanselfsprekend dat litigante in persoon ernstig geknie - halter is weens die feit dat hulle met hofprosedures onvertroud is, asook weens hul onvermoe om hulle saak behoorlik te stel of hulle teenstander se getuies op doeltreffende wyse te kruisvra.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ons ondervinding in die Kaapse Hooggeregshof is dat daar 'n aansienlike aantal litigante is wat regsbystand geniet tot kort voor die verhoor.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ofskoon statistieke nog nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie, is dit welbekend dat die getal onverteenwoordigde litigante in die hooggeregshof aan die toeneem is.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Voornemende litigante is dikwels huiwerig om gedinge in te stel of te verdedig omdat hulle nie finansieel in staat is om hul eie regskostes te betaal of sekerheid vir kostes te stel nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.