Definitions
from Wiktionary, Creative Commons Attribution/Share-Alike License.
- noun Obsolete form of
pin (mood ).
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word pyn.
Examples
-
I dunno wat awl da kunstrukshun werkerz yoozdid, but it wood skyooz da aksidintul pun mayk sintz 2 yooz nottee pyn!
Anger management classes - Lolcats 'n' Funny Pictures of Cats - I Can Has Cheezburger? 2008
-
January 17, 2008 at 5:29 am kittehs agreeed tu set aside thurty purcent ov building tu lower-evolvded speeshes in xchang fur fundyng bai hoomyns. nut much choic sync hoomyns had teh green paypers n plastec n kars n komputer n opposabl fumbs n stuff, wyl kittehs onle had kitteh toyz n pyn kones frum yard n kardbord bockses, wich pet sotr wudnt taik.
meow meow - Lolcats 'n' Funny Pictures of Cats - I Can Has Cheezburger? 2008
-
Dit is nie dat ek sekere persone die pyn nie gun nie, maar dit is jammer dat soveel goedgelowiges weereens om die bos gelei is; goedgelowiges wat werklik geglo het dat die NNP nie werklik deur die DP verswelg sou word nie.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Die pyn, lyding, haat en bitterheid wat hierdeur veroorsaak is was so diep dat dit vir die volgende honderd jaar sou voortduur.
-
Die pyn, lyding, haat en bitterheid wat hierdeur veroorsaak is was so diep dat dit vir die volgende honderd jaar sou voortduur.
-
As ons enigsins 'n bydrae wil maak tot die toekoms van' n gesonde Suid-Afrika, van 'n land waar hulle ons kan wees en ons hulle kan wees - waar ons almal ons kan wees - dan sal ons die groter pyn moet verduur van hulle pyn te deel.
-
Daardie pyn kan ons nie help sagter maak nie omdat ons eie "gekwetsheid" deur die bedrog vooropstaan.
-
Vergelyk die pyn in enige opsig in skaalverband gemeet, laat staan nog in aard?
-
Om te staan te kom voor die bittere kennis van die leed wat ons in die laaste jare van apartheid mekaar aangedoen het, is om as nasie die pyn weer te herleef.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997
-
Hull (onder ons) wat die slagoffers van hierdie gru-dade was, van moorde en marteling van die grofste skendings, nie net van mense-regte nie, maar van menswees self, kan nie ons wat uit die ou orde kom se pyn sien nie.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.