Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word regering.
Examples
-
Die regering is daartoe verbind om toe te sien dat die Landelike Beveiligings
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Het die tyd nie dalk aangebreek vir die regering om 'n algemene moratorium op die afsetting van plaaswerkers te plaas nie, tot tyd en wyl die gebreke in die huidige wetgewing reggestel kan word nie?
-
Die mense wat grondhervorming probeer vertraag of wil weg wens moet hulle dus maar gereed maak vir 'n vasberade regering wat nie' n duim gaan toegee om sy doelwit vir 'n beter lewe vir almal te verseker nie.
-
Voorsitter - die oorgrootte meerderheid Suid-Afrikaners is dit eens met die regering dat grondhervorming belangrik en onomkeerbaar is, maar daar is wel nog 'n minderheid wat dit teenstaan.
-
Die grondslag te lê vir 'n demokratiese en oop samelewing waarin regering gegrondves is op die wil van die bevolking en elke burger gelyk deur die reg beskerm word;
Budget Speech 2008 by the Minister of Finance, Trevor A Manuel 2008
-
Sedert 1994 het die ANC beheerde regering baie gedoen om die ekonomie van die land tot voordeel van die meerderheid van die mense, naamlik die armes, te transformeer.
Speech by Maxwell Moss during the Transport budget vote debate 2008
-
[....] 3.5 Mnr. Wilsnach [Wes-Randse Bantoesake-Administrasieraad] sê die staking is nie so seer teen Afrikaans as taal nie, maar teen 'n Afrikaanse regering.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Dit is die ANC se plan om \'n plaaslike regering beter te laat werk.
Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006
-
Ondersteun die plan van die ANC om plaaslike regering beter te laat werk.
Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006
-
De Bush regering komt lelieblank uit het docudrama te voorschijn terwijl de Clinton adminstratie er -onterecht_ van langs krijgt.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.