Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word nooi.

Examples

  • Daar is hoë agting vir die kommersiële boere in die Regering - dus nooi ek alle kommersiële boere om aktief deel te word van die grondhervormingsproses en om 'n positiewe bydrae te lewer in hierdie verband.

    African National Congress Parliamentary Caucus 2007

  • Vandat ek vrygelaat is, het ek begin om besigheidsmense saam met my te nooi na die armer dele van ons land.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Ek nooi hulle nou uit om self te verdudelik hoekom hulle hier is.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Want dan moet ek die Vryheidsfront, vir die Sokkerparty en die Kiss Party moet el almal nooi en is 'n volksvergadering en elkeen kom blaas sy "mike" warm en geen oplossing, geen goeie dinge kom in die mense na vore nie.

    RASOOL CALLS ON MORKEL TO DISCIPLINE HERANDIEN 1998

  • Want dan moet ek die Vryheidsfront, vir die Sokkerparty en die Kiss Party moet el almal nooi en is 'n volksvergadering en elkeen kom blaas sy "mike" warm en geen oplossing, geen goeie dinge kom in die mense na vore nie.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Die Kommissie nooi alle belanghebbende persone en instansies uit om kommentaar te lewer op die werkstuk en konsepwetgewing en om voorstelle ta maak ter ontwikkeling, verbetering, modernisering of hervorming van hierdie faset van die reg.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek nooi u uit om voluit saam met die ANC te werk om u ideale te bereik.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die Kommissie nooi alle belanghebbende persone en instansies uit om kommentaar te lewer op die werkstuk of om voorstelle te doen vir die ontwikkeling, verbetering of hervorming van hierdie faset van die reg.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.

  • S. Afr. n., A female employer; also as a term of respect used by a subordinate to address a woman in authority. (Female equivalent of Dutch baas, from which we get boss.)

    August 6, 2008